N

netwerk24.com

@netwerk24 -110 minutes ago

Netwerk24 | Stellenbosch-amptenaar se aansoek teen skorsing misluk

’n Direkteur van die Stellenbosch-munisipaliteit se aansoek in die arbeidshof om haar voorlopige skorsing op te hef, is van die hand gewys. Dit volg nadat sy van beweerde ernstige oortredings beskuldig is.

read more

Other Headlines